Uiteindelik, na jare, het ek besluit om my dormate webjoernaal weer lewe te gee op blogger.com. Ek moet nog verstaan om die ou artikels te kan invoer, maar dit gelaat vir 'n ander dag.
Om te dink dat dit so lank moes neem - tegnologiegewys is ek nou sommer "terug op die brug".
Om te dink dat dit so lank moes neem - tegnologiegewys is ek nou sommer "terug op die brug".