2012/09/10

'n Tribuut aan Fanie vd Merwe - London 2012

Fanie van der Merwe: Suid-Afrikaanse paralimpiese T34 atleet in die finaal van die 100m van London 2012 Paralimpiese spele.

Hierdie fotos en video is geneem toe ons die atletiek finale op 8 September 2012 in die Olimpiese stadion in London bygewoon het.



Die naelloop was aanskouend met Fanie wat oor die lyn duik by die einde.



Dit eindig in 'n fotobeslissing en 'n wêreldrekord, maar Fanie verdedig sy 2008 titel suksesvol in 2012


 

 
  

Overgesetsynde is hierdie man 'n inspirasie, nie net in wat hy vermag het nie, maar ook in sy nederigheid.