Meanderinge van 'n ysbeer
Die opininies van 'n derde wêreld kind
2017/01/08
Lugspieëling
Lugspieëling
Dit was
'n Blik in die verte
Daar was
hoop
opgewondenheid
'n gejaag
'n Gejaag na wind. Dit was
'n Lugspieëling
geen hoop
gekrenktheid van siel
donker toekoms teen ligblou hemel
Waarom?
Oorspronklike geskryf 15 Junie 1986
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment